Die bekende rymkletser van Ceres wat ook ’n verskyning in die televisiereeks Maak my Famous gemaak het, Denton Persens, ook bekend as Shadow, was onlangs die gasspreker by Hoërskool Waveren se matriekafskeid. By hom op die foto is die matriekkomitee en lede van die beheerliggaam. Agter van links staan Anne Manuel, Carmia Carnow, Lucretia Coetzee, Nadia Haywood, Jeremy Wyngaardt (ondervoorsitter van die beheerliggaam), Elsenore Wyngaardt, Persens, Shanna-leith Galant, Ricarlo Kock (sekretaris van die beheerliggaam), Esmeralda Kock, Melvin Manuel (matriekkomitee), Clive Couter (tesourier van die beheerliggaam) en Gershwin Kroukamp (matriekkomitee). Voor sit Andelene Michaels (skoolhoof), Sylvia Johannes (beheerliggaam), Dinene Coetzee (beheerliggaam), Scarlett Buttress en Gavin Buttress (voorsitter van die beheerliggaam).Foto: Peter Luitjies


Shadow verleen glans aan Waveren-matriekafskeid

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article