Livia Rabie en Charlie Viljoen van die Hexvallei Opvoedkundige Sentrum het onlangs goed by die Strategema-skaaktoernooi presteer wat in Robertson aangebied is. Livia het die eerste plek in die o.7-afdeling vir meisies behaal en Charlie het die derde plek in die o.7-afdeling vir seuns behaal.Foto:


Skaakpresteerders

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article