Riverview Primêr het Vrydag 9 Oktober ’n ruim skenking van Unchain the Plain ontvang. Danver Olsen het die rugbyballe namens dié organisasie sonder winsbejag aan die skool oorhandig. “Dit is vir my ’n voorreg om by my alma mater die balle te oorhandig wat vir seker die kinders se lewens gaan verryk,” sê Olsen. Agter is Rodney Booysen (waarnemende onderhoof van Riverview Primêr), Jonathan Africa (skoolhoof) en Danver Olsen. Voor is Danica Swarts, Valet Joseph, Cheltonique Bekkers en Francolin Jonkers. Foto:


Skenking laat Riverview Primêr glimlag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article