Die Hoërskool Waveren van Tulbagh het onlangs by die US Woordfees-toekenningsaand in Stellenbosch die prys vir die WOW-skool van die jaar ontvang. By die oorhandiging was Jeneen Wallow (WOW-studentewerwing), Fiona van Kerwel (WOW-projekbestuurder), Nadia Haywood (koördineerder van die skoolkoerant), Andelene Michaels (hoof van die Hoërskool Waveren), Soli Philander (akteur, sanger en komediant en programdirekteur by die toekenningseremonie), Shireen Crotz (Sanlam WOW-spelfees), Peter Luitjies (betrokke by die skoolkoerant) en Cherelle September (WOW se administratiewe beampte). Foto: Peter Luitjies


Skool is WOW!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article