Scherpenheuwel Primêre Skool is onlangs deur Jawitz-eiendomme bederf. Die agentskap het Paaseiers vir die leerders weggesteek en die leerders het die soektog terdeë geniet. Stefanie Nagel en haar kollegas het ook die kinders bederf met aktiwiteitsboekies vir die skoolvakansie.Foto:


Skool vier Paasfees

You need to be Logged In to leave a comment.