Tanisha Swiegers, ’n leerder aan Laerskool Wol­seley, is Saterdag 14 September by die Wes-Kaapse Skoleskietvereniging se baadjie-aand as die 2019-ligaskietkampioen gekroon en is ook as 2019 se grootkampioen vir pistoolskiet o.12 aangewys. Foto: