Peter Basson van Worcester Primêre Skool het onlangs aan die Wilson-tennistoernooi in Stellenbosch deelgeneem. Hy was in die o.10 A-liga en het ’n silwermedalje in die silwerafdeling verower.


Slaan silwer los

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article