Adriano Botha, ’n gr. 5-leerder aan Slanghoek Primêre Skool, het in die Worcester-atletiekkampioenskap en die Noord-Bolandse kampioenskap koning gekraai en eerste plekke in die 100 m vir seuns o.12 behaal. Hy het na die Boland-kampioenskap in dieselfde item deurgedring en ’n vierde plek behaal.


Slanghoek-leerder kraai koning

You need to be Logged In to leave a comment.