Sandro Smit, ’n leerder aan die Laerskool Goudini, is vanjaar in die Bolandse o.13-akademierugbyspan asook in die o.12A-span opgeneem. Hy is ook by die skool aangewys as die toppresteerder in rugby en sportman van die jaar. Sandro is verder gekies as die hoofseun van sy skool vir 2020. Jaco Strydom (afrigter), Sandro Smit en Gavin Smit (Sandro se pa) by die prysuitdeling.Foto:


Smit se harde werk beloon met pryse

You need to be Logged In to leave a comment.