Twee leerders aan Worcester Primêre Skool, Christiaan Genade (gr. 7) en Imari Genade (gr. 5), het skitterend by die WOW-Spelfees se eindronde in Stellenbosch presteer. Hulle het eerste plekke behaal. Hulle neem op 19 Oktober in Stellen­bosch aan die nasionale eindronde deel.