Sport
Young Hamiltons ‘herstel die orde’ in wedstryd teen Rawsonville
Young Hamiltons teken ‘n oortuigende wen aan teen die rugbyspan van Rawsonville United.
Klubkampioen Robertson Town se skietgoed net te veel
Die Boland-rugbyunie se klubkampioen, Robertson Town, het die afgelope Saterdag (12 April) heeltemal te veel skietgoed vir sy buurman, Rangers Robertson, gehad. Die twee het mekaar die afgelope Saterdag in…
Kavaliers klim op die punteleer na oortuigende wegoorwinning
Die Sanlam Boland Kavaliers het weer hul wenpas hervat met ‘n indrukwekkende 52-3 oorwinning oor die Border Bulldogs in Oos-Londen gedurende die sesde ronde van die SA Beker-kompetisie. Die Kavaliers,…
Bolandpark se tartanbaan gaan volgende jaar opgradeer word
Die opgradering van die tartanbaan by die Bolandpark-stadion in Worcester sal in die 2026-’27-boekjaar plaasvind. Die baan is erg verweer.
Japanese F1 GP: They said it was the car – then Suzuka happened
Max Verstappen’s impressive win at the Japanese Grand Prix showcased his extraordinary talent, challenging doubts about his abilities, even as Red Bull’s car struggles continued.
Crashes, fires as Piastri fastest in chaotic second Japan GP practice
Oscar Piastri topped a chaotic second practice for the Japanese Grand Prix, securing a McLaren one-two ahead of Lando Norris, while Jack Doohan crashed heavily, causing multiple red flags.
Fit2Run se atlete gereed
Enrico Claassen Die Fit2Run-akademie in Worcester kondig met trots aan dat altesaam nege van sy atlete gekwalifiseer het om aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) se 2025-kampioenskap vir juniors deel te…
Sesduim uitoorlê Villa
Norman Evertson MONTAGU – Villagers Montagu, of “Sesduim”, soos die span ook bekend staan, het verlede Saterdag (22 Maart) vriend en vyand verras toe hy sy hoog aan- geskrewe naamgenoot,…
Sesduim kry pakslae
Norman Evertson WORCESTER – ‘n Rugbyles! Dis hoe die Grootuitdaagbeker-kragmeting tussen Young Hamiltons en Villagers Montagu beskryf kan word. Dié wedstryd wat verlede Saterdag (22 Maart) op die Esselenpark sportterrein…
Alberts nou bo op ranglys
Trevor Human In ‘n skouspelagtige rugbystryd tussen die twee voorste spanne in die Boland-streek se Uitdaagbeker-kompetisie het die Alberts-rugbyklub van Worcester en die Proteas van De Doorns (bekend as die “Prouks”)…