Worcester Gimnasium is trots op vyf leerders wat in die junior stadsraad dien. Die junior stadsraad is onlangs ingehuldig. Die nuutverkose speaker en burgemeester is ook leerders aan Worcester Gimnasium. Agter: Mikyall Harris (uittredende lid), Lana de Jager en Nabilah Williams (raadslede) en Eron Pekeur (verteenwoordig Boland-krieket in die raad). Voor: Be-Arhur Davids (speaker), Riaan Laubscher (adjunkhoof), Amber du Plessis (junior burgemeester). Leandrie du Toit (uittredende lid) was afwesig toe die foto geneem is.


Stadsraadleiers van die toekoms

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article