Slanghoek Primêr het sy prefekte vir 2020 by die onlangse prysuitdeling aangewys. Die volgende leerders is aangewys as die hoofleiers vir 2020: Riaan Abrahams (onderhoofseun), Renang Novemba (hoofseun), Jamie-Ann Hess (hoofmeisie) en Shakira de Briesch (onderhoofmeisie). Foto:


Stap vooruit in 2020 . . .

You need to be Logged In to leave a comment.