Worcester Gimnasium se 520 kg-seunstoutrekspan het ’n goue medalje by die WP/Wynland-kampioenskap verower. Hulle is ook as die WP/Wynland-kampioen vir 2020 aangewys. Hulle verwerf ook Wynland-kleure. Agter is Raees Jacobs, Ronalda Camacho, Tyrone Bezuidenhout, Dylan Kruger, Declan Louw en Francois Naude. Voor is JP Rogers, Codinn Cloete en Roelof Stofberg.


Sterkste toutrekkers wys hul staal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article