Robert Nieuwenhuizen van Worcester-Noord Primêre Skool het onlangs aan die laaste been van die WP XCO-bergfietsren deelgeneem. Hy het ’n derde plek in die geslote WP-wedren behaal en ook sy WP-kleure vir die WO XCO-reeks van 2019 verwerf.


Sy speke sing

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article