Worcester se Tafelronde 68, wat vanjaar 63 jaar oud is, het Saterdag (19 Februarie) by ’n dinee op Opstal-landgoed vir Herman en Sarita Bester ingehuldig as voorsitterspaar vir 2022. Die ampsdraers vanjaar is (van links agter): Dirkie Coetzee (klubhuis en store), Dawie Bester (sekretaris) en Riël Badenhorst (sosiale sameroeper). Voor: Pieter Marais (ex officio konsultant)

Tafelronde 68 kies nuwe voorsitter

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article