sing hul harte uit: Tafelronde se Riël Badenhorst (ondervoorsitter), Jaco Krouwkam (voorsitter), Herman Bester en Jaco Boshoff.


Mense wat nog kaartjies wil koop vir die jaarlikse Follies wat deur die plaaslike Tafelronde aangebied word, sal moet spring om teleurstelling te vermy.

Vanjaar se vertoning is ’n viering van die 20ste bestaansjaar van die Follies.

Datums vir die vertonings is 16, 17, 23 en 24 September.

Dit begin om 19:00 by die Tafelronde-klubhuis en kaartjies kos R200, wat ’n ete insluit.

Bel Antonie by 083 347 9717 of Nadine by 082 700 3875.

You need to be Logged In to leave a comment.