Brandbestryders het hul hande vol met twee brande wat tans in die Hexriviervallei naby De Doorns woed, met baie hoë temperature wat sake bemoeilik.
Die skietdood van Jannie Wildskut (40) en sy vriendin, Alvina Robyn (35), albei van De Doorns, het verlede week skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. In hierdie tragiese voorval blyk dit dat…
‘n Busbestuurder in De Doorns, wat siek gevoel het, is verlede week inderhaas na die ambulansdienste toe geneem, maar daar was glo niemand nie. Die man is oorlede terwyl hy om…
‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt.…
Die polisie is op soek na drie rowers wat op die vlug geslaan het nadat hulle die winkel beroof het en skote afgevuur het.
Skoolhemde, truie, mussies en skoene sal help om die leerlinge van Orchards Primêr in De Doorns hierdie winter warm te hou.
Daardie winskopie soet druiwe langs die pad het etlike motoriste duur te staan gekom. Die polisie in De Doorns waarsku reisigers om nie langs die pad stil te hou om…