Nadat hy dié traumatiese gebeure verwerk het, het hy besluit dat hy sy ervaring kan gebruik om ander te help wat ook verkrag is.
Dié pophuis, kompleet met klein vertrekkies, meubels en ‘n gesin wat daarin woon, het die kinders groot pret verskaf.
Min gevalle word nog plaaslik gesien, maar verskeie gevalle is in ander dele van die Kaap aangemeld. Ouers word aangemoedig om hul kinders te laat inent.
Sy stories van gewone mense se swaarkry en deursettingsvermoë het duisende mense na sy Facebookblad gelok.
|
Both the Breede Valley and Langeberg municipalities received clean audit opinions. Some residents are, however, critical of their service delivery.
|
Verhoogde drankgebruik, meer tyd sonder behoorlike toesig en veranderde roetines hou ‘n risiko in dat jong kinders aan gevaar blootgestel word in die feestyd.
Hundreds of books will be for sale at R30 each at the Eseltjiesrus Donkey Sanctuary near McGregor from 11 to 14 December. Coffee table books are marked 20% off.
Extensive logistical studies are carried out before the enormous parts of the wind turbines are transported from the harbour to the wind farm.
|
Vyf fietsryers van die Primêre Skool Worcester het die uitdagende Munga Equipe-fietsren aangepak. Fietsryers pak dié ren in aflosspanne aan oor ‘n 1000km.
|
The Langeberg Municipality upgraded several intersections in the town at a cost of R3,6m. Construction has also started on new water pipelines in Bonnievale.
