Die moord en ontvoering het in Oktober 2020 gebeur, waarna die jong man se liggaam in ‘n vlak graf begrawe is op ‘n plaas in die omgewing.
Scammers apparently use the name of a well-known online rewards platform to elicit payments from residents who hoped to earn an income.
Is jy ‘n bobaas-storieverteller? Klop aan by die Worcester-museum en vertel op Erfenisdag jóú beste storie.
Ten spyte van gure weer in Worcester het duisende toeskouers steeds opgedaag vir hierdie naelbyt wedstryd op Bolandpark.
Sesduim het sterk teenstand in eerste helfte gebied en dit glad nie maklik vir hul teenstander gemaak nie.
Town plaas groot druk op Sesduim tydens die ligawedstryd by die King Edward-sportterrein in Montagu.
Sosiale media wemel van plasings van mense wat opsoek is na die man nadat hulle glo geld verloor het of beloofde dienste nie gelewer is nie.