Die Pionierskool vir Siggestremdes in Worcester se skoolhoof, Michael Bredenkamp, tree ná ‘n lang loopbaan van 35 jaar af en verhuis na Limpopo.
Die brand by die watersuiweringswerke – wat groot rookbolle gemaak het – was moeilik om te blus, het die Breedevallei-munisipaliteit gesê.
Boere en rolspelers in die bedryf het o die eerste vergadering veiligheidskwessies bespreek sodat daar op die beste veiligheidspraktyke besluit kan word.
Brandbestryders het hul hande vol met twee brande wat tans in die Hexriviervallei naby De Doorns woed, met baie hoë temperature wat sake bemoeilik.
‘n Oupa (66) van Worcester is Vrydagmiddag in ‘n fratsongeluk dood nadat die motor waaraan hy gewerk het bo-op sy bors beland het.
Die sentrum, wat voorheen al as die beste in die land aangewys is, het vanjaar ‘n toekenning gekry as bespresterende sentrum in die Wes-Kaap.
‘n Verkragter (31) is lewenslange tronkstraf opgelê nadat sy ‘n voormalige vriendin se minderjarige dogter (toe 10) verkrag het.