Met die nuwe bestuur nou in plek, is Worcester Villagers gerat en slaggereed om die uitdagings van die 2026-seisoen aan te pak.
Sorina Jaftha has been part of the management team since in 2015 as the assistant manager for pharmaceutical services.
Incarcerated for murder since 2018, he decided to start working towards a better future and took part in several rehabilitation programmes.
Ná dertig jaar word die atletiekbyeenkoms tussen vier skole in Worcester, weer gehou en dit beloof atletiek uit die boonste rakke.
Pro-Eagles-krieketklub was op 18 Januarie gasheer vir die “Pa-Roel”-toernooi. Die Clovers-krieketklub en Taranankie het dinge uitgespook in die finaal.
Die span met sy jong talent het vroeg in die wedstryd reeds die oorhand gehad. Die vennootskap tussen Amsterdam en Fisher wat die fondament vir die oorwinning gelê het.
Francois Esterhuizen, die eienaar van Manic Cycles, is Saterdag (13 Desember) oorlede. Die motor wat hom getref het, het blykbaar nie om die toneel gestop nie.
“Ons harte is stukkend en ons Donkie-maat se plek is leeg,” het die skool hartseer op hul Facebookblad van Daniël afskeid geneem.
Hoewel die haalbaarheidsverslag goedgekeur is, is daar nog talle ander stappe wat gevolg moet word voordat bouwerk kan begin.