Philip Viljoen, ’n leerder aan Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, het op 29 Februarie aan die Wilson-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem. Viljoen was in die o.9-afdeling die naaswenner.


Tennisspeler sit ander ore aan

You need to be Logged In to leave a comment.