Tennisspelers van Worcester Primêre Skool het onlangs aan die Wilson-tennistoernooi in Stellenbosch deelgeneem. Voor is Albert Nel (o.11 A-liga) wat goud in die silwerafdeling verwerf het, Katinka Hanekom (o.9 A-liga) wat goud in die platinumafdeling verwerf het en Jaco Nel (o.13 B-liga) wat goud in die goue afdeling verwerf het. Agter is Lara van Zyl (o.10 A-liga) wat ’n sewende plek behaal het.


Tennisspelers wys hul staal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article