Hoërskool Waveren het onlangs ’n suksesvolle Back to old school-konsert gehou. Bo dans vier leerders op die maat van “Smooth Criminal” van die pop-ikoon wyle Michael Jackson. Van links is Nigel Koopman, Tyron Vlotman, Marshall Demas en Jayce Munnik. Ander groepe wat dansitems gelewer het, sluit in die gr. 7-groep en Lucinda Levendal (onderwyser) se gr. 4B-klas. Ferdly Louw en Marschal Demas het ’n rymkletsitem gelewer. Foto: Peter Luitjies


Tonne vermaak op verhoog

You need to be Logged In to leave a comment.