Hexvallei Sekondêr het Donderdag 30 Januarie sy prysuitdeling vir 2019 gehou. Die skool het verlede jaar besluit om sy prysuitdeling aan die begin van die jaar te hou om alle punte in berekening te bring. Die toppresteerders wat die aand pryse ontvang het saam met hul onderwysers is Deirdre Wilschutt (onderwyseres), Nicole Kroukamp (gr.8), Hildegard Solani (gr.9), Tammy-Lee Lodewyk (gr.10), Jodan Steneveld (gr.11), Joshuan Philander (gr.12) en André Marone (adjunkhoof).