Hoërskool Waveren het een van sy geliefde personeellede hierdie week gegroet. Sy was 28 jaar in die onderwys, twee jaar by Steinthal-vaardigheidskool en 26 jaar by Hoërskool Waveren. By die af­skeid was, agter, Clive Couter (tesourier van die beheerliggaam) en Sylvia Johannes (lid van die be­heerliggaam). Voor is Andelene Michaels (skoolhoof), Lucinda Levendal en Roelien Fredericks. Foto: Peter Luitjies


Totsiens juffrou Levendal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article