Wysersdrift Primêre Skool se 280 kg-toutrekspan het onlangs ’n derde plek by die WP Wynland-toutrekkompetisie behaal. Die span sal eersdaags aan die Suid-Afrikaanse toutrekkompetisie in Oudtshoorn deelneem. Agter is Aletia Basson (aanvoerder), Nichole Dampies, Wilmaré Moses, Ricardo Coetzee, Jesmine Sibala en Emetri Smit. Voor is Ashley Louw, Jason van Rooyen, Endine Esel en Keithin Louw (reserwe). Foto:


Toutrekspan behaal derde plek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article