Worcester Voorbereiding­skool het drie o.13-krie­ketspelers wat in die Noord-Bolandspan opge­neem is. Kedron Michaels, Hivean Peters en Jeandre Pieterse is trots op die prestasie.


Trio wil skool trots maak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article