Hexvallei-tuimelklub se tuimelaars het onlangs hul staal by die eerste Madiba-kompetisie in Port Elizabeth gewys. Die landwye kompetisie is deel van drie kompetisies in ’n reeks wat onderskeidelik in Port Elizabeth, Kaapstad en Oudtshoorn aangebied word. Cara-Mia Nel het ’n eerste plek in die vlak-vier-afdeling vir meisies o.9 tot o.10 behaal. Anebelle Esterhuisen het ’n tweede plek in die vlak-vier-afdeling vir meisies o.9 tot o.10 behaal

Tuimel nie net wawiele en bollemakiesie nie

You need to be Logged In to leave a comment.