Drie leerders van die Hexrivier- opvoedkundige sentrum en lede van die Hexvallei-tuimelklub het die Junie-vakansie aan die tweede Madiba-tuimelkompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Van links is Francois Nel, wat die eerste plek in die vlak twee-afdeling behaal het, Cara-Mia Nel, wat eerste in die vlak vyf-afdeling was, en Schalk Minnie, wat ook eerste was, maar in die vlak drie-afdeling deelgeneem het. Die drie leerders gaan Vrydag 16 Augustus aan die Wes-Kaapse tuimelkampioenskap deelneem.Foto:


Tuimelaars as wenners aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article