Hoërskool Waveren in Tulbagh het onlangs ’n geselligheid gehou om afskeid te neem van twee kollegas wat die onderwys verlaat. Nico Kock was 22 jaar in die onderwys en Maggy Apollis altesaam 42 jaar. Agter is Clive Couter, Dinene Coetzee, Agnes Kock, Hilton Fredericks, Anwin Apollis, Gavin Buttress (voorsitter van die skoolbeheerliggaam), Jeremy Wyngaardt (ondervoorsitter van die beheerliggaam), Sylvia Johannes en Frank Baadjies. Voor is Nico Kock, Andelene Michaels (hoof) en Maggy Apollis.Foto:


Twee onnies groet ná 64 jaar tussen hulle

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article