Twee lede van die Amerikaanse agentskap vir internasionale ontwikkeling (US Aid) het verlede Donderdag die leerders by Hoërskool Esselenpark toegespreek. Die twee vroue het gepraat oor TB en die voorkoming en behandeling daarvan. Hulle het ook die kinders oor die wêreldwye Covid-19-epidemie ingelig. In die middel van die kinders staan, van links, Dorothy Williams en Elisia Dyson van US Aid by Felicity Fransman wat die Care Support Assistant (CSA) -projek by die skool bestuur.


US Aid-vroue kom praat oor siektes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article