Worcester R.K. Primêr in samewerking met die Universiteit Stellenbosch het vier arbeidsterapeut-studente by die skool. Hulle help uit met die skool se gr. R- en gr. 1-leerders se ontwikkeling. Volgens die studente, Tasneem Olla, Paulien van der Biest, Jolien van Vreckem en Perfect Mavimbela, geniet hulle dit baie by die skool. Foto:


US-studente gee terug aan gemeenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article