Die boeties Ockert en Piet Vermeulen van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum het gedurende die skoolvakansie in Franschhoek aan die Corucheval-perdeskou deelgeneem wat deur Sanesa aangebied is. Ockert (gr. 3) het twee eerste plekke in die Lead Rein Performance-afdeling, asook ’n eerste en tweede plek in die Lead Rein Equitation-afdeling behaal. Piet (gr. 1) het ’n tweede en derde plek in die siertuig-afdeling behaal. Foto:


Vermeulen-broers wen groot

You need to be Logged In to leave a comment.