Jueyren November, O’Ryan Scheepers, Lee Tin Syfers, Josua Rasper, Marodine Aries en Shakira Matthysen van Victoriapark Primêr is in die Boland-landloopspan opgeneem, wat die komende naweek aan die Wes-Kaapse kampioenskap in die Strand gaan deelneem. Foto: Verskaf


Victoriapark se hoop op dié ses landlopers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article