Lizé Phillips en Matt Koopman van Worcester Primêre Skool het onlangs aan die Boland-karatekompetisie deelgeneem en baie goed presteer. Lizé het ’n goue en silwermedalje gewen, terwyl Matt met twee silwermedaljes weggestap het.