Die leerders en personeel van Worcester Sekondêre Skool het Woensdag 1 Desember ter erkenning van Wêreldvigsdag almal rooi of wit aangetrek. Die matriekleerders het ook almal rooi strikkies gekry voor hulle hul laaste eksamen geskryf het. Bo sit die groep in die skool se Vigs-tuin. Foto:


Vier Wêreldvigsdag in rooi en wit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article