Charnelle Viljoen het Saterdag 7 Maart by die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dié leerder aan die Hoërskool Goudini het ’n algehele sesde plek in hoogspring behaal. Foto: