Vrydag 10 Mei was ‘Slipperdag’ en die Fourstars-dagsorg het die dag gevier met al hul kleuters wat allerhande pantoffels gedra het. Hier spog die kleuters met hul sagte skoeisels.


Voetjies warm en sag op ‘Slipperdag’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article