Leerders van die Hoërskool Waveren se skoolkoerant het onlangs die geleentheid gekry om met verslaggewers van Son en Kuier gedagtes uit te ruil. Van links is Bianca Lean, Farrin Stevens, Newdt Beyers, Jeneen Wallow (organiseerder van die WOW-werksessie), Shannon Adams, Madré van Wyk, Shantel Moses (Son-verslaggewer), Lizmari Marthinus, Chrislyn Sias (Kuier-verslaggewer), Veronique Gabriël en Alicia van der Merwe. Voor is Laurenzio Cupido en Misheki Betana. Foto: Peter Luitjies


Volgende generasie verslaggewers wys hulle kan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article