Margit Naudé, ’n gr. 3-leerder aan Laerskool Worcester-Oos, het puik in die eisteddfod presteer. Buiten haar ander prestasies wat alles bo 90% is, het sy 100% in die afdeling vir poësie behaal. Foto:


Volpunte vir poësie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article