Worcester Gimnasium is verheug om aan te kondig dat die graad 8-redenaarspan na die nasionale rondes van twee verskillende redenaarskompetisies, die Radikale Redenaars- en Oppie Tong Af-redenaarskompetisie, deurgedring het. Hulle gaan ook aan ’n derde kompetisie, Podiumpret, deelneem. Van links is Danielle du Toit, Kristen Boshoff, Carina van der Vyver en Alexa Viljoen. Foto:


Voorwaar gladdebekke

You need to be Logged In to leave a comment.