Vyf atlete van Breedevallei-vaardigheidskool is onlangs in die Wes-Kaapse atletiekspan opgeneem wat in Port Elizabeth aan die Suid-Afrikaanse atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Agter staan Gino van Wyk. Voor sit Rivaldo Regue, Adrian Pietersen en Caleb Jackson. Afwesig: Jadian Buys. Foto:


Vyf wys vaardighede in atletiek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article