’n Groep instansies en organisasies van Touwsrivier het ’n winterprojek van stapel gestuur. Die groep het Vrydag 12 Julie skooltruie aan 15 leerders van Touwsrivier Primêre Skool asook 15 leerders van Steenvliet Primêr oorhandig. Die oorhandiging het in die Touwsrivier ACVV-saal plaasgevind. Van die ondersteuners wat die projek ’n sukses gemaak het, sluit in die Touwsrivier-gemeenskapspolisiëringsforum, die Touwsrivier-polisie, die Touwsrivier ACVV, Touwsrivier se gemeenskapsveiligheidswag, gemeenskapswerkers en lede van Touwsrivier-slagoffersbemagtiging.Foto:


Warm truie vir winter

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article