Hierdie groepie leerders van die Hoërskool Waveren in Tulbagh was gelukkig om vir Heindrich Wyngaard Saterdag 7 Maart by die WOW-dag in Stellenbosch raak te loop. Wyngaard is ’n bekende televisieaanbieder en skrywer. Op die foto is Laurenzio Cupido, Madré van Wyk, Lizmari Marthinus, Bianca Lean, Farrin Stevens, Heindrich Wyngaard, Newdt Beyers, Raymond-Junior Louw, Shannon Adams, Alicia van der Merwe, Veronique Gabriël, Beradene Lukas en Anastasia Lukas. Foto: Peter Luitjies


Waveren laat dit klop!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article