Leerders aan die Hoërskool Waveren het Donderdag 28 November die geleentheid in Stellenbosch gekry om by die jaarlikse gala-aand by die aanwysing van die beste skoolkoerant, die bekende aktrise, Chrystal Donna Roberts, te ontmoet. Die meeste van die leerders, wat die gala-aand bygewoon het, is deel van die skool se redaksiespan. Foto:


Waveren-leerders ontmoet bekendes

You need to be Logged In to leave a comment.