Leerders moes vandeesweek weer terugkeer na die skoolbanke. Hier is ’n paar nuttige wenke om ’n sukses te maak van die nuwe akademiese kwartaal.
- Maak ‘n lys van jou doelwitte.
- Pas goeie tydbestuur toe.
- Hou leeromgewing netjies en sorg dat jy die nodig skryfbehoeftes het.
- Probeer deelneem aan ‘n aktitiwiteit by die skool.
- Vra onderwysers en klasmaats vir hulp.
- Maak nuwe maats.
- Sluit aan by ‘n nuwe groep of werk as ‘n vrywilliger by nie-winsbejagte organisasies.
- Identifiseer anti-stres of hanteringstratigieë.
Bron: https://unicheck.com