HTS Drostdy se o.19A-krieketspan het Saterdag 1 Februarie teen Hoërskool De Villiers Graaf van Villiersdorp kragte gemeet. HTS Drostdy het as wenner uit die stryd getree ná ’n uitstekende vertoning deur die boulers. Weum Rabie was die uitblinker met die bal en het vyf paaltjies geneem en net 16 lopies afgestaan. Foto: