Nege leerders in die grondslagfase van Laerskool Wolseley het aan die nasionale eisteddfod in Paarl deelgeneem. Agt van die leerders het cum laude-sertifikate behaal en een ’n goud-plus. Agter is Emike Augustine, Lebo Plaatjies en Zoë Bruintjies. Middel is Charnell Baadjies, Zachary Smith en Edmuniche Damon. Voor is Zayne Victor, Asixolise Mangqayi en Anrich Visser.Foto: Verskaf


Wolseley behaal eisteddfod-glorie

You need to be Logged In to leave a comment.